Coding the Future

Huldeblyk Tt Cloete Litnet

huldeblyk Tt Cloete Litnet
huldeblyk Tt Cloete Litnet

Huldeblyk Tt Cloete Litnet Huldeblyk: tt cloete. met die afsterwe van prof tt cloete op woensdag 29 julie 2015 het daar ’n hoë boom geval, vir sy familie, sy vriende, vir die universiteit en vir die dorp potchefstroom, vir die literêre wêreld in suid afrika en vir afrikaans. tt cloete was onteenseglik ’n merkwaardige figuur, ’n veelsydige mens. Gebore en getoë. theunis theodorus cloete is op 31 mei 1924 op vredefort in die vrystaat gebore. dit was in hierdie selfde jaar dat vredefort geologies internasionaal bekend geword het omdat een van die grootste meteoriete die aarde dáár getref het. theunis beteken “vryburger” en theodorus “geskenk van god”.

Pdf huldeblyk T T cloete 1924вђ 2015
Pdf huldeblyk T T cloete 1924вђ 2015

Pdf Huldeblyk T T Cloete 1924вђ 2015 Op soek na “hoe vind ’n leser die hart van ’n gedig”? het ek van tt cloete te hore gekom – op daardie stadium dosent in die departement afrikaans nederlands aan die destyds pasgestigte universiteit van port elizabeth (nou nmmu).ek was bevoorreg om ’n tydelike deeltydse pos in sy departement te kry, toegerus met ’n stellenbosse honneursgraad in afrikaans nederlands. Profiel: tt cloete. dag een: beleef die binnerym. sanlam en litnet se poësieskryfskool met danie marais en loftus marais. dertien deelnemers het vroegoggend op 8 maart aangetree om deur die twee marais’s (nie familie nie) onder hande geneem te word en geskool te word in die fynere kunsies van die digkuns. die skryfskool het by de hoek. Ek was in een van die laaste groepie honneursstudente wat nog by prof. t.t. cloete klas gekry het. hy het teen daardie tyd reeds moeisaam beweeg en ons het sommer elke week na sy huis gegaan vir die lesings. Tt cloete (1924 2015) prof. tt cloete kan as die moderne totius beskou word aangesien hy verantwoordelik was vir die berymings van die psalms soos dit in die huidige liedboek van die kerk voorkom. theunis theodorus cloete is op 31 mei 1924 op vredefort in die vrystaat gebore. hy het tot in 1939 op dié dorp skoolgegaan en in 1941 aan die.

Comments are closed.